Video: Klag by Openbare Beskermer oor riool en bloed!

Video: Klag by Openbare Beskermer oor riool en bloed!
Zeerust – Riool en bloed wat van die Zeerust-rioolplaas in die Zeerust-dam vloei, skep ‘n ernstige gesondheidsrisiko en maak inbraak op inwoners se grondwetlike reg tot ‘n gesonde omgewing, sê Karlien Venter, Vryheidsfront Plus-raadslid in die Zeerust-munisipaliteit.   Venter het gister ‘n klag oor die rioolkrisis by die Openbare Beskermer (OB) ingedien.   Sy sê daar vloei reeds maande lank... Read More

Land Reform: Former Liptons Tea Plantation Collapses!

Land Reform: Former Liptons Tea Plantation Collapses!
Picture: Democratic Alliance provincial leader Jacques Smalle accompanied by the party’s Shadow Minister of Agriculture Forestry and Fisheries Annette Steyn, photographed while visiting the ruined tea estate.   Tzaneen | More than 2,000 workers have lost their jobs in the latest South African “land reform” project, as one of the country’s largest tea plantations, formerly run by Lipton Teas international,... Read More

DA motion for early elections opportunist & strengthens Zuma!

DA motion for early elections opportunist & strengthens Zuma!
The Democratic Alliance’s (DA) proposed motion for early elections is opportunist, will not succeed and will only serve to strengthen Zuma. The outcome of the recent motion of no confidence showed that the ANC MP’s are willing to protect the party (ANC), despite dissatisfaction with Zuma and state capture, says Dr Pieter Groenewald, leader of the Freedom Front Plus.  ... Read More

Korrupte Umfuleni-munisipale bestuurder aangestel!

Korrupte Umfuleni-munisipale bestuurder aangestel!
Die nuus van die voorgestelde aanstelling van mnr. Timothy (Tim) Matshankutu Maake as die nuwe munisipale bestuurder by die Emfuleni-munisipaliteit, is met skok en teleurstelling deur die Vryheidsfront Plus begroet, sê Gerda Senekal, Vryheidsfront Plus-raadslid, in Emfuleni.   Mnr. Maake het hoofopskrifte gehaal toe bewerings van bedrog en korrupsie wat meer as R200 miljoen behels, teen hom gemaak is.  ... Read More

Help for AARTO abuses in Gauteng!

Help for AARTO abuses in Gauteng!
After years of problems with the legal execution of the Administrative Adjudication of Road Traffic Offences (AARTO), the Freedom Front Plus (FF Plus) says that they still receive frequent reports that the problems are not yet resolved, according to adv. Anton Alberts, national chairperson for the FF Plus.   According to adv. Alberts, it often happens that AARTO, which is... Read More

VF Plus doen beroep op Kerke in stryd teen korrupsie!

VF Plus doen beroep op Kerke in stryd teen korrupsie!
Die Vryheidsfront Plus doen ‘n dringende beroep op kerke om duideliker na vore te tree in die stryd teen korrupsie in Suid-Afrika, sê mnr. Jaco Mulder, VF Plus-provinsiale leier vir Gauteng.   Mulder wat ‘n spreker was by ‘n byeenkoms van die “South African Ministers Network” in Eldorado Park, Johannesburg, het gesê dat die kerk ‘n stel skriftuurlike norme en... Read More

‘n Derde van Afrikaanse skole uitgewis sedert 2002!

‘n Derde van Afrikaanse skole uitgewis sedert 2002!
Enkelmedium-Afrikaanse skole het onder die ANC-regering sedert 2002 met byna ‘n derde verminder wat as bewys dien dat die aanslag teen Afrikaans ook op basiese onderwysvlak hewig is, sê adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus (VF Plus) se parlementêre woordvoerder oor basiese onderwys.   In antwoord op ‘n parlementêre vraag van die VF Plus het die minister van basiese onderwys,... Read More