Video: Klag by Openbare Beskermer oor riool en bloed!

Video: Klag by Openbare Beskermer oor riool en bloed!
Zeerust – Riool en bloed wat van die Zeerust-rioolplaas in die Zeerust-dam vloei, skep ‘n ernstige gesondheidsrisiko en maak inbraak op inwoners se grondwetlike reg tot ‘n gesonde omgewing, sê Karlien Venter, Vryheidsfront Plus-raadslid in die Zeerust-munisipaliteit.   Venter het gister ‘n klag oor die rioolkrisis by die Openbare Beskermer (OB) ingedien.   Sy sê daar vloei reeds maande lank... Read More