“Plaasmoorde wys opnuut kommando’s moet terug!” – Werner Weber

“Plaasmoorde wys opnuut kommando’s moet terug!” – Werner Weber
Balfour | Die leier van die Vryheidsfront Plus in Mpumalanga mnr. Werner Weber, sê dat die groeiende vlaag plaasmoorde ondubbelsinnig wys dat die kommandostelsel teruggebring moet word sodat boere hulself kan beskerm.   “Toe die kommandostelsel afgeskaf is, het die regering onderneem om iets in die plek van daarvan daar te stel. Die Landelike Beveiligingsplan (LBP) is wel in die... Read More