Korrupte Umfuleni-munisipale bestuurder aangestel!

Korrupte Umfuleni-munisipale bestuurder aangestel!
Die nuus van die voorgestelde aanstelling van mnr. Timothy (Tim) Matshankutu Maake as die nuwe munisipale bestuurder by die Emfuleni-munisipaliteit, is met skok en teleurstelling deur die Vryheidsfront Plus begroet, sê Gerda Senekal, Vryheidsfront Plus-raadslid, in Emfuleni.   Mnr. Maake het hoofopskrifte gehaal toe bewerings van bedrog en korrupsie wat meer as R200 miljoen behels, teen hom gemaak is.  ... Read More

Krugersdorp Wildtuin wanbestuur tot ashoop-status!

Krugersdorp Wildtuin wanbestuur tot ashoop-status!
Na nog ‘n hewige brand in die Krugersdorp Wildtuin is die eens trotse landmerk van Krugersdorp verwoes tot ‘ashoop-status’, sê raadslid Amanda de Lange van die Vryheidsfront Plus.   Saterdagoggend het ‘n brand binne die wildtuin ontstaan waarna die nooddienste ontbied is. Mense wat die brand gesien het, het dadelik nader gehardloop en begin om die brand te blus.  ... Read More

VF Plus doen beroep op Kerke in stryd teen korrupsie!

VF Plus doen beroep op Kerke in stryd teen korrupsie!
Die Vryheidsfront Plus doen ‘n dringende beroep op kerke om duideliker na vore te tree in die stryd teen korrupsie in Suid-Afrika, sê mnr. Jaco Mulder, VF Plus-provinsiale leier vir Gauteng.   Mulder wat ‘n spreker was by ‘n byeenkoms van die “South African Ministers Network” in Eldorado Park, Johannesburg, het gesê dat die kerk ‘n stel skriftuurlike norme en... Read More

Universiteit van Pretoria wys gebrek aan insig met kansellasie van Serrie-opvoering!

Universiteit van Pretoria wys gebrek aan insig met kansellasie van Serrie-opvoering!
Dit is onvanpas en onregverdig van die Universiteit van Pretoria (UP) om al die universiteit se studente te straf deur die tradisieryke Serrie-opvoering te kanselleer weens die swak gedrag van enkelinge, sê Jean Kriek, die Vryheidsfront Plus se jeugleier vir Gauteng.   Die Universiteit het Donderdag aangekondig dat die Serrie-opvoering gekanseleer is omdat daar na bewering smaaklose plakate en swak... Read More

VF Plus versoek OB om Tshwane-polisiehoof te ondersoek!

VF Plus versoek OB om Tshwane-polisiehoof te ondersoek!
Die Vryheidsfront Plus is tevrede met die afdanking van Tshwane se metropolisiehoof, Steven Ngobeni.   Awie Erasmus, VF Plus-raadslid in die Tshwane-metroraad, het egter daarop gewys dat die VF Plus reeds in die begin van 2016 ‘n klag by die Openbare Beskermer ingedien het wat Ngobeni betrek.   “Die ondersoek gaan voort. Indien onreëlmatigheid bewys word, sal Ngobeni steeds verantwoordelik... Read More

“HRC must act after Ekurhuleni mayor’s statements!” – FF Plus

“HRC must act after Ekurhuleni mayor’s statements!” – FF Plus
The Freedom Front Plus (FF Plus) councilor for Ekurhuleni, Jennifer Rautenbach says that threats made by the African National Congress (ANC) mayor of Ekurhuleni, Mzwandile Masina on Monday the 10th of April, at the commemoration of Chris Hani’s death, were racist, offensive and threatening in nature, targeting white people and the Human Rights Commission (HRC) was asked to investigate.  ... Read More

FF Plus, Gauteng Youth condemns violent protest at TUT Pretoria!

FF Plus, Gauteng Youth condemns violent protest at TUT Pretoria!
Pretoria | Freedom Front Plus Gauteng youth leader, Jean Kriek, condemned the ANC’s youth league’s violent actions on the Tshwane University of Technology Pretoria campus on Wednesday. “They are no longer protestors, they are criminals that need to be dealt with swiftly by the South African Police force”, said Kriek.   “It’s hard to remember when last the TUT campus... Read More