‘Oranje wit en blou deel van SA erfenis!’ – Jaco Mulder

‘Oranje wit en blou deel van SA erfenis!’ – Jaco Mulder
Geskryf deur: Jaco Mulder | Vryheidsfront Plus leier vir Gauteng   Die bloed van my Europese voorouers vloei deur my are, Nederlanders op VOC skepe, Franse Hugenote, vlugtelinge van vervolging na die kerkhervorming 500 jaar gelede en die gevolglike moorde op protestantse vlugtelinge wat daarop gevolg het.   Net soos die Maleise slawe uit Indië en Indonisië, die swart mense... Read More