Jonges uitgestuur sodat raad hulle velkleur kon debatteer!

Jonges uitgestuur sodat raad hulle velkleur kon debatteer!
Die graad 10 Voortrekkerspanne van Pretoria het gister Tshwane-metroraad se maandelikse raadsvergadering besoek om meer te wete te kom van die funksionering van plaaslike bestuur en om die prosedures en waarde van ‘n raadsitting self te ervaar.   Kort na die voorsitter hulle vriendelik verwelkom het en skaars die eerste kind aan die Raad voorgestel is, het die ANC en... Read More