Sanral meetinstrumente voldoen steeds nie aan die wet nie!

Sanral meetinstrumente voldoen steeds nie aan die wet nie!
Feitlik twee jaar nadat die Vryheidsfront Plus vir Sanral die eerste keer aangevat het oor die feit dat sy etol-meetinstrumente nie gesertifiseer is soos vereis word deur die Regsmetrologiewet 9 van 2014 nie, is dit steeds nie gedoen nie, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus.   Volgens adv. Alberts het die hoof van die Nasionale Reguleerder oor... Read More