Dele van Emfuleni sonder water!

Dele van Emfuleni sonder water!
As gevolg van Emfuleni-plaaslike munisipaliteit se skuld aan Randwater, is die waterdruk in die gebied verlaag tot 40%, sê Gerda Senekal, Vryheidsfront Plus-raadslid vir Emfuleni. (Vanderbiljpark, Vereeniging)   Senekal sê uitbreidings CW1 tot CW6 was boonop vanaf 1 tot 3 September vanjaar sonder enige water. Die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit het die inwoners nie vooraf gewaarsku nie en het ook nagelaat om... Read More