Korrupte Umfuleni-munisipale bestuurder aangestel!

Korrupte Umfuleni-munisipale bestuurder aangestel!
Die nuus van die voorgestelde aanstelling van mnr. Timothy (Tim) Matshankutu Maake as die nuwe munisipale bestuurder by die Emfuleni-munisipaliteit, is met skok en teleurstelling deur die Vryheidsfront Plus begroet, sê Gerda Senekal, Vryheidsfront Plus-raadslid, in Emfuleni.   Mnr. Maake het hoofopskrifte gehaal toe bewerings van bedrog en korrupsie wat meer as R200 miljoen behels, teen hom gemaak is.  ... Read More