Krugersdorp Wildtuin wanbestuur tot ashoop-status!

Krugersdorp Wildtuin wanbestuur tot ashoop-status!
Na nog ‘n hewige brand in die Krugersdorp Wildtuin is die eens trotse landmerk van Krugersdorp verwoes tot ‘ashoop-status’, sê raadslid Amanda de Lange van die Vryheidsfront Plus.   Saterdagoggend het ‘n brand binne die wildtuin ontstaan waarna die nooddienste ontbied is. Mense wat die brand gesien het, het dadelik nader gehardloop en begin om die brand te blus.  ... Read More