Briewe: “Word die ATKV nou TKV?” – Dr. Pieter Mulder

Briewe: “Word die ATKV nou TKV?” – Dr. Pieter Mulder
Brief deur: Dr. Pieter Mulder | Vryheidsfront Plus   Word die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV) nou net ‘n Taal en Kultuurvereniging (TKV) is die eerste reaksie op die aankondigings van die nuwe uitvoerende hoof van die organisasie, me. Deidre le Hanie?   Sy het aangekondig dat die ATKV ‘n wyer gemeenskap as net die Afrikaanse gemeenskap wil bereik deur... Read More