VF Plus na UNPO oor situasie is Suid-Afrika!

VF Plus na UNPO oor situasie is Suid-Afrika!
Vryheidsfront Plus-parlementslid, Dr. Pieter Mulder, het die naweek ‘n vergadering van die Onverteenwoordigde Nasies en Volkere (UNPO) in Brussel België bygewoon.   UNPO se doelstellings as organisasie is die beskerming en bevordering van minderhede en inheemse groepe se regte. Daarom beywer die organisasie hom vir die bevordering van groep- en minderheidsregte asook vir selfbeskikking.   By die vergadering in Brussel... Read More