“Oorlogsmuseum voldoen aan transformasie-eise, sonder om identiteit prys te gee!” – Dr. Pieter Mulder

“Oorlogsmuseum voldoen aan transformasie-eise, sonder om identiteit prys te gee!” – Dr. Pieter Mulder
Bloemfontein | Die Vryheidsfront Plus se LP en woordvoerder vir kuns en kultuur, dr. Pieter Mulder sê dat die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein grootliks daarin geslaag het om aan die transformasie-eise van die ANC-regering te voldoen, sonder om sy unieke identiteit prys te gee.   “Die transformasie-eise wat die ANC-regering aan kultuur-instellings stel, lei dikwels daartoe dat die... Read More